Tuis

Hierdie blog vertel en wys dinge van ons tyd op Sutherland.

Kliek net op 'n foto as jy die groter wil sien.

As jy dalk nie van iets hou nie, of nog beter voorstelle om dit mooier te maak, gaan net na "kontak ons" en stuur 'n boodskap en ons verander dadelik of vee uit.










En die jongste vulkaan, Salpeterkop. Was eers drie keer groter as nou ...




Oom Willem en Tannie Milly



En hier kom ons bymekaar





Om vir die laaste keer te groet ...

























Tuis

Hierdie blog vertel en wys dinge van ons tyd op Sutherland. Kliek net op 'n foto as jy die groter wil sien. As jy dalk nie van iet...